Klein treetjies, GROOT drome
Unika Pre-Primêr
Meer oor ons Kleuterskool
As ‘n Afrikaanse kleuterskool in Randburg, glo ons dat elke kleuter uniek is en verdien om in ‘n liefdevolle, gestruktureerde omgewing te ontwikkel.
Unika Pre-Primêr is gegrond op Christelike waardes en dissipline om kinders toe te rus met die nodige vaardighede vir die toekoms.
Meer Oor Ons
Unika Pre-primêr is ‘n Christelike, Afrikaanse kleuterskool in Randburg waar kleuters kan lag, leer en lekker speel! Ons Visie en Missie.
Personeel & Juffrouens
Unika Pre-primêr se personeel is goed opgelei, behoort aan SACE en het sakke vol passie en liefde vir hulle werk en ons kleuters.
Kleuters
Uitnemende Onderwys
Personeel
Klaskamers
Kontak Ons Gerus
As u wil weet, hoe en waar om ons te kontak.

