Ons Swembad
Hier by ons kleuterskool bied ons opwindende swemlesse gedurende skoolure aan en word daar lekker geswem in ons binnenshuise swembad!
Maak ‘n afspraak met ons en kom kyk gerus self.
Alle kleuters wat vir 2027 ingeskryf is gaan op hierdie dag hulle nuwe Juffrou kom ontmoet en hulle welkom pakkie ontvang. Ouers kan dan heerlik met juffrou gesels en vrae vra.
Maak seker julle skryf voor dan in!
Nuwe Inskrywings →Nee dankie, ons kyk net rond
Hier by ons kleuterskool bied ons opwindende swemlesse gedurende skoolure aan en word daar lekker geswem in ons binnenshuise swembad!
Maak ‘n afspraak met ons en kom kyk gerus self.