Blog
Hierdie blog is 'n plek waar ons stories, wenke en nuus deel – van kleuterontwikkeling en opvoedkundige aktiwiteite, tot spesiale oomblikke in ons klaskamers.
Alle kleuters wat vir 2027 ingeskryf is gaan op hierdie dag hulle nuwe Juffrou kom ontmoet en hulle welkom pakkie ontvang. Ouers kan dan heerlik met juffrou gesels en vrae vra.
Maak seker julle skryf voor dan in!
Nuwe Inskrywings →Nee dankie, ons kyk net rond
Hierdie blog is 'n plek waar ons stories, wenke en nuus deel – van kleuterontwikkeling en opvoedkundige aktiwiteite, tot spesiale oomblikke in ons klaskamers.