Kleuterskool in Randburg

Geskiedenis

Ons is ‘n kleuterskool in die hartjie van Randburg met ‘n YSLIKE groot passie vir ons kleuters en ook ons gemeenskap.

Ons kleuterskool bestaan vanaf 28 April 1986 en het met 80 kleuters, vier geboue en ‘n kantoor begin. Vandag is ons die trotse skool vir meer as 160 kleuters, 15 klaskamers en ‘n binnenshuise swembad!

In 2000 het ons as ‘n artikel 21 Maatskappy geregistreer om as ‘n privaatskool te funksioneer. Dit behou die voordeel dat ons skool aan die gemeenskap behoort en deur ‘n direksie en die beheerliggaam bestuur word.

Ons is ook baie trots op die feit dat ons in 2024 die beleid ingebring het dat al ons onderwyseresse aan SACE moet behoort en dus gekwalifiseerd is vir die taak wat hulle elke dag aanpak.

Kontak Ons →

Visie

Die skool se missie word ondersteun deur: Christelike beginsels, struktuur, trots, deursettingsvermoë, dissipline, goeie waardesisteem.

Ons personeellede bied aan elke kleuter geleenthede om te groei in alle areas van ontwikkeling om hulle toe te rus met die nodige vaardighede vir hulle lewensreis.

Kontak Ons

Missie

By Unika Pre-Primêr verstaan ons dat kinders ouers se kosbaarste besittings is.

Ons doelwit is om aan elke kleuter die beste grondslag te gee om op voort te bou in ‘n omgewing waar hulle gelukkig is en hulle volle potensiaal kan bereik.

  • Christelike beginsels
  • Goeie waardesisteem
  • Trots
  • Deursettingsvermoë
  • Dissipline
  • Struktuur

Gekwalifiseerde personeel bied aan elke kleuter geleenthede om te groei in alle areas van ontwikkeling om hulle toe te rus met die nodige vaardighede vir hulle lewensreis.

Kontak Ons →

Wat Ons ouers sê…

Geplaas op Google Google
Anel Van Vuuren profile picture
Anel Van Vuuren
29 Junie 2026
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
I cannot recommend Unika Pre-Primêr highly enough. As a parent, I have complete peace of mind knowing that my children are in the best possible hands. They are not only safe, but they are loved, nurtured, encouraged, and cared for every single day. The warmth, kindness, and dedication of the entire team make this school feel like a second home. I am incredibly grateful to the principal, every teacher, every staff member, and the best security guard ever for creating such a loving and supportive environment. We are truly blessed to be part of the Unika family.
Geplaas op Google Google
Thys Calitz profile picture
Thys Calitz
8 Desember 2025
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Geplaas op Google Google
Heloise Hollander profile picture
Heloise Hollander
23 Julie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Unika Pre-Primêre is ‘n uitstekende keuse vir ouers wat op soek is na 'n skool! Die juffrouens by Unika is uiters bekwaam en toegewyd. Die fasiliteite by Unika Pre-Primêr is goed onderhou en die speelareas is ruim en veilig. Dit gee kinders die ruimte om te speel. Ons kinders is baie gelukkig hier!
Geplaas op Google Google
calvyn pienaar profile picture
calvyn pienaar
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Geplaas op Google Google
Lindi Lotter profile picture
Lindi Lotter
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
We are and have been proud UNIKA PRE-PRIMÊR parents for last 5 years. From the very first positive interaction, UNIKA PRE-PRIMÊR left us with a warm and comfortable feeling that our children are at a great school. We also believe UNIKA PRE-PRIMÊR will bestow on them the excellent academics and self confidence that will make our children leaders of the future. UNIKA PRE-PRIMÊR gives you and your kids what you would expect of a top notch private school – small intimate classes with focussed detail on each child’s specific needs to make them the best version of themselves. The teachers are passionate about what they do and loves the kids like their own. Look no further - UNIKA PRE-PRIMÊR IS FAMILY!
Geplaas op Google Google
Liezl Kotze profile picture
Liezl Kotze
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
My kinders is altyd gretig om skool toe te gaan. Dit speek boekdele oor hul pedagogie en die liefde wat hul vir ons kinders het!
Geplaas op Google Google
Annemieke Hiemstra profile picture
Annemieke Hiemstra
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
'n Wonderlike Afrikaanse kleutersskool met kleiner klasse as wat meeste van die ander kleuterskole in die omgewing het. Die onderwysers is uitstekend en nouliks betrokke by die emosionele, fisiese en kognitiewe ontwikkeling van elke kleuter om sodoende elkeen se volle potensiaal te bereik. Die onderwysers is "hands-on" en leer by Unika kleuterskool neem 'n spelgebaseerde, holistiese benadering om te verseker dat elke kleuter die fondasies en boublokke wat nodig is vir Graad R en latere formele onderrig, behoorlik bemeester. 3 kinders later en ek kon nie vir 'n beter kleuterskool vra vir my kinders nie!
Geplaas op Google Google
Julian Nilsson profile picture
Julian Nilsson
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
By far the best Afrikaans school we've been at! Their staff is incredibly knowledgeable and supportive in helping my little one grow into a wonderful young person. They have also provided incredible support for the clubfoot diagnosis we received and they help with valuable insights on our progress in their daily assessment and considerations for us
Geplaas op Google Google
Ronel Cronje profile picture
Ronel Cronje
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Our family has been blessed to have not one, but two of our children attend this remarkable institution. The experience has been nothing short of exceptional. The teachers at UNIKA are truly amazing. They are not only highly skilled and knowledgeable but also incredibly nurturing and dedicated. Their genuine passion for early childhood education shines through in every interaction, creating a warm and supportive atmosphere where young minds can thrive. The environment at UNIKA is carefully designed to foster curiosity, creativity, and a love for learning. From the engaging classroom activities to the well-maintained play areas, every aspect of the school reflects a commitment to providing a safe and stimulating space for children to grow. Our second child is currently attending UNIKA, and we are once again witnessing the positive impact this school has on young learners. The consistent quality of education and care has reinforced our confidence in choosing UNIKA for our children's foundational years. Thank you, UNIKA Pre-Primary School, for your unwavering dedication to excellence. We are grateful for the wonderful start you have given both of our children, and we look forward to many more joyful memories as part of the UNIKA family.
Geplaas op Google Google
Phillip Hollander profile picture
Phillip Hollander
6 Junie 2024
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Goeie skool. Ons kinders is dolgelukkig hier. Onnies is wonderlik. Dankie Unika!!
Geverifieer deur Trustindex
Trustindex-geverifieerde kenteken is die Universele Simbool van Vertroue. Slegs die beste maatskappye kan die geverifieerde kenteken kry wat 'n resensie telling bo 4.5 het, gebaseer op klante-resensies oor die afgelope 12 maande. Lees meer